Quantcast
Channel: Minette du Toit-Pearce – Roekeloos.co.za
Browsing latest articles
Browse All 14 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nominasies vir die kykNET Fiëstas Toekennings bekendgemaak

Dis weer tyd vir die bekroonde kykNET Fiëstas Toekennings en volgende jaar beloof dit om meer skouspelagtig as ooit tevore te wees. Die Fiëstas Toekennings, wat reeds beskou word as die Oscars van die...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

2014 Fiëstas-tyd!

Dis weer tyd vir die kykNET Fiëstas 2014 en hierdie jaar beloof dit om meer skouspelagtig as ooit tevore te wees. Die kykNET Fiëstas 2014, wat reeds beskou word as die Oscars van die Afrikaanse...

View Article

#Woordfees 15 Vroue

15 Vroue Roekeloos 15 Maart Vyftien bekende musiekkunstenaars. Vyftien bekende musiekkunstenaars span saam om die 15de bestaansjaar van die Woordfees glorieryk en skouspelagtig te herdenk in ʼn...

View Article

#Woordfees Blue Moon

Blue Moon, Roekeloos, 4 Maart 2015. Die Donker Prins van Suid-Afrikaanse Blues, Albert Frost, span saam met die Prinses van die Klassieke, mezzosopraan Minette du Toit-Pearce, in ‘n musikale reis wat...

View Article

Niël Rademan: Franse Konserttoer

Niël Rademan en die gevierde mezzo sopraan Minette du Toit-Pearce met Weens-gebasseerde pianis Ilse Schumann Montocchio, tree vanaf 9 – 13 Julie in Boussac, Frankryk op as deel van...

View Article


Vrouestemme | Women’s Voices

Die aanbieder van die program is Kaapstadse komponis en pianis Hendrik Hofmeyr en die program sluit in die Kaapstadse première van sy werk ‘Die skaduwee van die son,’ geskryf in opdrag van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Alleenstryd: Hendrik Hofmeyr Huldigingskonsert

Hierdie gedenkkonsert ter ere van Hendrik Hofmeyr se 60ste lewensjaar gee ‘n klein blik op die vokale komposisies van dié musikale reus in ons midde. Musiek op die program sluit in Alleenstryd (teks...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eeufeeskonsert 2018

Die Universiteit Stellenbosch is in 2018 ’n volle 100 jaar oud. Dis ’n besondere, eenmalige gebeurtenis en ’n geleentheid om te vier. Die Eeufeeskonsert op 2 Maart by Coetzenburg beloof om ‘n heerlike...

View Article


Elijah deur Felix Mendelssohn

Elijah deur Felix MendelssohnElijah, Mendelssohn se oratorium, se kernmateriaal is een van die aangrypendste temas in die geskiedenis van religieuse koormusiek en is saam met Händel se Messias...

View Article


Handel se Messiah

’n Baie unieke uitvoering van Handel se oratorium Messiah is in Desember op Oudtshoorn te sien.

View Article
Browsing latest articles
Browse All 14 View Live




Latest Images

Pangarap Quotes

Pangarap Quotes

Vimeo 10.7.0 by Vimeo.com, Inc.

Vimeo 10.7.0 by Vimeo.com, Inc.

HANGAD

HANGAD

MAKAKAALAM

MAKAKAALAM

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC